Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Spesiale geleenthede

Kersfees is 'n tyd vir glo en vir gee


Gelukkige Moedersdag



Geseende Paasfees



Voorspoedige 2016



Voorspoedige Nuwe Jaar



Liewe Mamma briefie 


Baie dankie 



Klein kindjie / Kinderalbum 



Innige Simpatie



Baie welkom 



Ons gaan jou baie mis



Inspirasie kaart 



Gelukkige Vadersdag - Ons is lief vir oupa



Gelukkige Vadersdag 



Gelukkige Moedersdag - Mamma



Gelukkige Moedersdag - Ouma


Geseende Moedersdag - 'n Ma



Ma/Moeder in hemel gedig 


Aan 'n baie spesiale ma - Gelukkige Moedersdag 


Gelukkige Moedersdag


Gelukkige Moedersdag 



Mag jou paasmandjie oorloop van vreugde en vrede
vandag en vir altyd
Geseënde Paasfees


Laat ons hierdie Paasfees onthou:
Hoe lief God ons gehad het.


Geseënde Paasfees


Innige simpatie 



Innige Simpatie




Ek is lief vir jou 
(Valentynsdag/Enige ander geleentheid)



Daar is net een persoon 
wat my Valentyns dag 
spesiaal kan maak 
en dis jy!



Sonskyn of reën, jy's die een met wie ek my lewe wil deel
(Valentynsdag)



Ek het jou gister liefgehad 
Ek het vandag nog lief
Ek sal jou altyd liefhê
Gelukkige Valentynsdag 



Jy ...
is my gunsteling
Valentyn!



Ek is lief vir jou 
met my hele hart




Sal jy my Valentyn wees?



Gelukkige Valentyns Dag


Ek is lief vir jou (Valentynsdag)



Jy laat my hart baie vinniger klop
(Valentyns dag)



Baie Dankie 



Voorspoedige Nuwe Jaar 



10 Gebede vir my man 



Lag Hoop Vrede Geloof Familie Kersdag Christus



Die wonder van Kersfees eindig nooit nie want die grootste geskenk 
is familie en vriende wat heeljaar met ons is.



As jy nie Kersfees in jou hart het nie
gaan jy dit ook nooit onder 'n boom vind nie.




Geseende Kersfees



Baie dankie 



Ons is almal sneeuvlokkies in ons eie unieke manier 



As jy vreugde kies dan voel jy goed en as jy goed voel,
dan doen jy goeie dade doen, dan herinner dit ander
hoe vreugde moet voel en dan inspireer dit hulle om
dieselfde te doen



Elkeen van ons is 'n herbergier wat moet besluit of daar 'n kamer 
in ons hart vir Jesus beskikbaar is - Neal A. Maxwell



Kersfees begin met Christus



Mag God's vrede en liefde jou omvou gedurende hierdie Kersseisoen



Die Kersseisoen is 'n tyd vir dankbaar wees en vir omgee vir ons medemens.



Mag vrede jou Kersgeskenk wees 
en jou seening deur die jaar.
Beste wense vir die Kers Seisoen



Mag julle feesgety gevul wees met liefde, lag en saamwees en mag 
elke dag vir julle vreugde bring in die jaar wat voorle


Dit is Christus in die hart wat die Kers Seisoen aankondig



Baie dankie




Moeder 



Seisoens Groete



Ek dink aan jou 



Hoop jy sterk gou aan 



Met dank aan jou 




My innige simpatie 




My Seun



My dogter



Familie



Vir 'n vriendin - mooi boodskap




Huwelik



'n Brief uit die hemel



Ma



PA




Ons innige simpatie



Jy is ons gebede.Spoedige beterskap




Word gou gesond





Ja! Jy kan! - Aansporing




Baie geluk met die bevordering 




ek + jy 




Soete drome




Goeie nag - mag die engele vannag oor jou waak 




Goeie nag soete drome




Ek is lief vir jou 




Vir Ouma




'n Oupa




''n Ma aan haar kind




vir Pa




Liefde 




My kind (vir 'n kleinerige kind/baba album)




Ouma gedig



Oupa gedig



Vir 'n vriendin



Enige geleentheid



Enige geleentheid 



Gedig: Pappa van 'n kleiner kind aan sy/haar pa



Vir ma 



Die wereld se heel beste ouma 



Spesiale gebed - Geboorte van seuntjie



Spesiale gebed - Geboorte van dogtertjie



Gebed - Kindjie 



Van ouer aan kind - enige geleentheid



Ma - Enige geleentheid 



Vir werkskollega wat weggaan



Iemand wat weggaan



Gelukkige huweliksherdenking - man



Ek is lief vir jou my vrou
Gelukkige Huweliksherdenking



My man - Gelukkige Huweliksherdenking



My vrou - Gelukkige huweliksherdenking



Gelukkige huweliksherdenking



Ek is lief vir jou 



Die Beste Ma - Gelukkige Moedersdag


Gelukkige Moedersdag


Gelukkige Vadersdag




Gelukkige Vadersdag


Die wereld se beste pa
verjaarsdag/ Vadersdag


Die Heel beste oupa
Gelukkige Vadersdag


Huweliksbevestiging 



Gelukkige Vrouedag


Huweliksbevestiging wense 


Huwelik 


Beste wense met die eksamens


Universiteits seun / Matriek seun


Universiteitsdogter


Gelukkige huweliksherdenking man/vrou


My kind - Enige geleentheid


Goeie more - winter


Huwelik


Vir onderwysers


Ek stuur vir jou my hele hart - liefde 



want jy is die enigste katje vir my .... liefde


Geseende Moedersdag


Mag jou dag so omgesoom word vandag sodat dit nooit kan uitrafel nie


Sterkte



Goeie nag - Soete drome


Baie dankie


Loop saam met my pappa


Mag die Here jou beskerm en bewaar vandag 




Van 'n ouer aan sy kind




Glo in jouself - aanmoediging 




Gebed vir jou kinders




Oupa 




My man




Aan my vrou - gedig




Hemelvaartdag 29 Mei 2014

4 comments:

  1. these are the most beautiful card I have ever seen
    Thank you for the Afrikaans

    ReplyDelete
  2. Dankie, hier 'n paar baie bruikbare kaartjies!

    ReplyDelete
  3. Soveel wat 'n mens aanspreek en laat nadink.

    ReplyDelete