Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Saturday, September 2, 2017

Soek deur te lees, dan sal jy in nadenke vind, klop in die gebed, dan sal die deur vir jou in aanskouing oopgemaak word - St Johannes van die Kruis


No comments:

Post a Comment