Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Saturday, September 2, 2017

Lofprysing is soos ‘n ploeg wat diep vore in die hart van die gelowige maak, sodat God se heerlikheid deel van elke klein dingetjie in sy lewe kan word. - C.M. Hanson -


No comments:

Post a Comment