Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Saturday, September 2, 2017

Elke mens is spesiaal vir die Een wat elke ster op die naam noem, wat die hare op elke kop getel het en presies weet hoeveel sandkorrels daar op elke strand lê - Ruth Bell Graham-


No comments:

Post a Comment