Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Thursday, August 24, 2017

Om met God te praat word geen asem gemors nie … bly praat Om saam met God te stap word geen krag vermors nie … stap aan Om vir God te wag word geen tyd vermors nie … bly wag


No comments:

Post a Comment