Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Sunday, August 27, 2017

Ek het al baie dinge in my hande gehou en ek het alles verloor. Maar alles wat ek in God se Hande geplaas het, het ek nou nog - Martin Luther -


No comments:

Post a Comment