Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Thursday, October 6, 2016

Dit wat my die meeste hoop gee elke dag is God se genade; die wete dat Sy genade my die krag sal gee vir wat ookal vir my voorle en wetend dat niks vir God 'n verrassing is nie - Rick Warren


No comments:

Post a Comment