Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Friday, September 2, 2016

Ek sal liewer saam met God staan en deur die wereld veroordeel word as om saam met die wereld te staan en om deur God veroordeel te word.


No comments:

Post a Comment