Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Friday, September 2, 2016

Ek glo in die son selfs al skyn dit nie. Ek glo in liefde selfs al voel ek dit nie. Ek glo in God selfs wanneer Hy stil is.


No comments:

Post a Comment