Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Tuesday, August 23, 2016

Daar word nie aan ons 'n goeie of 'n slegte lewe gegee nie. 'n Lewe word aan ons gegee en of dit goed of sleg gaan wees, hang van ons af.


No comments:

Post a Comment