Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Wednesday, March 30, 2016

Genade is wanneer jy goeie dinge kry wat jy nie verdien nie.Barmhartigheid is wanneer jy gespaar word van die slegte dinge wat jy nie verdien nie. Die Here is vrygewig met beide daarvan.


No comments:

Post a Comment