Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Sunday, October 25, 2015

Jy gee min as jy van jou besittings gee. Dit is wanneer jy van jouself gee dat jy eers waarlik gee - Khalil Gibran -


No comments:

Post a Comment