Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Sunday, October 25, 2015

Daar is nie iets soos 'n gelukskoot nie - dit is slegs geleentheid en gereedheid wat bymekaar kom.


No comments:

Post a Comment