Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Friday, April 10, 2015

Jy sal jou eie pad herken as jy dit teekom, want jy sal skielik al die energie en verbeelding he wat jy gaan nodig he - Jerry Gillis


No comments:

Post a Comment