Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Friday, April 3, 2015

Ek het vir Jesus gevra: Jesus hoeveel het U my lief?" Hy het Sy arms uitgestrek en gese: "So baie". Daarna het Hy Sy laaste aems uitgeblaas en gester; alles terwille van my sondes.


No comments:

Post a Comment