Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Thursday, April 30, 2015

Die enigste rede hoekom mense aan herinneringe vashou, is omdat, dit die enigste iets is wat nie kan verander nie, terwyl die res verander.


No comments:

Post a Comment