Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Wednesday, March 4, 2015

Vrede beteken nie om in 'n plek te wees waar daar geen geluide, geraas of harde werk is nie maar om te midde van al daai dinge 'n stille kalmte in jou hart te kan he.


No comments:

Post a Comment