Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Saturday, March 21, 2015

Jy kan verseker weet dat niks wat vir jou pad beplan is, verby jou sal gaan nie. Al wat jy moet doen, is daag op vir die lewe, doen jou deel en laat God die res doen.


No comments:

Post a Comment