Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Wednesday, March 25, 2015

Dieselfde kookwater waarin die eier hardgekook word is die water waarin die aartappel saggekook word. Dit is nie jou omstandighede nie, maar waarvan jy gemaak is.


No comments:

Post a Comment