Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Wednesday, March 18, 2015

As ons gemotiveer word deur doelwitte met diep betekenis, deur drome wat bereik moet word, deur ware liefde wat uitdrukking vra, dan leef on waarlik die lewe - Greg Anderson


No comments:

Post a Comment