Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Sunday, March 15, 2015

As jy stukkend is, is dit nie nodig om alles anders ook as stukkend te sien nie - Mark Napo


No comments:

Post a Comment