Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Sunday, February 15, 2015

Die liefde kan nie onverskilligheid verduur nie. Liefde wil begeer word. Soos 'n lamp, het liefde olie uit 'n ander hart nodig, anders brand die vlammetjie laag. - Henry Ward Beecher


No comments:

Post a Comment