Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Monday, January 19, 2015

Hoe mooi het God nog een dag aan jou lewe gelas. Nie omdat jy die dag nodig het nie ... maar omdat iemand anders jou nodig het.


No comments:

Post a Comment