Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Friday, January 23, 2015

As woorde uit die hart kom, dan gaan hulle die hart binne. As woorde van die mond kom, dan gaan hulle nie verder as die ore nie.


No comments:

Post a Comment