Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Sunday, September 28, 2014

Tyd is gratis, maar dit is prysloos. Jy kan dit nie besit nie, maar jy kan dit gebruik. Jy kan dit nie hou nie, maar jy kan dit spandeer. As jy dit verloor het, kan jy dit nooit weer terugkry nie.


No comments:

Post a Comment