Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Monday, January 15, 2018

Om alleen te wees mag jou dalk afskrik, maar om in 'n slegte verhouding te wees sal jou skade berokken.


Ons kan nie die gebeure wat oor ons pad kom kies nie, ook nie die verdriet wat ons lewens kom ontwrig nie.


Mislukking sal my nooit kan oorwin as my determinasie om dit te maak, sterk genoeg is nie - Og Mandino


Ek hou van plekke wat jou laat besef hoe klein en onbenullig jou probleme werklik is


Gelukkige Valentynsdag